Easy Stay - Median 703
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Median 703 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Median-kompleks in Rosebank. The Median is gerieflik geleë net 700 m vanaf Rosebank Mall, met maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en gasstoof. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer en 'n TV wat toegang tot Netflix en YouTube bied. Hierdie spasie strek tot 'n balkon met buitesitplek.
Gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die Median woonstelblok is naby Johannesburg Stadion en Gold Reef City.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang