Easy Stay - The Median 210
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Median 210 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in die The Median-kompleks in Rosebank. The Median is net 400 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Die oopplan-sitarea het ’n etenstafel en stoele, sowel as ’n sitarea met ’n TV met Netflix en YouTube. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na ’n balkon wat ’n uitsig oor Starbucks bied.
The Median is 9 km vanaf Johannesburg Stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naasste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 25 km vanaf die instansie is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Median 210 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang