Easy Stay - The Median 301
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Median 301 bied gerieflike selfsorgverblyf en is ’n smaakvol versierde woonstel in die The Median-kompleks in Rosebank. The Median is 400 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Een van die badkamers het ’n bad en stort, en die ander badkamer het ’n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as ’n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n tafel en stoele, en daar is ook ’n sitarea met ’n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na ’n balkon.
The Median is 9 km vanaf Johannesburg Stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km vanaf die instansie is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Median 301 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang