Easy Stay - The Vantage 004
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 004 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Winkelsentrum, met gerieflike toegang tot 'n rits restaurante in die omgewing.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Ekstra geriewe sluit gratis, onbeperkte WiFi, 'n wasmasjien en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele.
The Vantage is 8 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is OR Tambo Lughawe wat net 25 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 004 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang