Easy Stay - The Vantage 406
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 406 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenheid wat in The Vantage-kompleks in Rosebank geleë is. The Vantage is slegs 800 m van Rosebank Mall af naby 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien.
Gratis, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met Netflix- en YouTube-toegang is beskikbaar.
The Vantage is 8 km van Johannesburg-stadion af en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang