Easy Stay Guesthouse George
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Leonard Giles Street, Rooi Rivier Rif, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Easy Stays Guesthouse is 'n eienaar-bestuurde gastehuis in Rooirivier-Rif, George, 'n ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die gastehuis bied 3 slaapkamers met lugversorging, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n slim-TV met DStv en Netflix, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die uitstekende ligging maak dit ideaal vir gholf-entoesiaste, met verskeie hoogaangeskrewe bane naby. Hoogtepunte sluit in die drie bane by Fancourt Gholflandgoed, The Links, Montagu en Outeniqua, sowel as Oubaai Gholfklub, George Gholfklub en Kingswood Gholflandgoed.
Easy Stay is slegs 10 minute se ry vanaf George Lughawe, wat dit 'n ideale wegbreek maak vir diegene wat 'n blaaskans soek van die bedrywige stad, terwyl hulle Eden se skilderagtige staproetes en pittoreske roetes geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marissa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 11 Leonard Giles Street, Rooi Rivier Rif, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Easy Stay Guesthouse George het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Leonard Giles Street, Rooi Rivier Rif, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang