Ebb & Flow
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Unit 85 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ebb & Flow is 'n stylvolle grondvloerwoonstel in Hermanus Beach Club. Hermanus is 'n kusdorp suidoos van Kaapstad, in die Wes-Kaap Provinsie. Dit staan bekend as 'n walviskykbestemming.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Geniet die see-uitsig en al die geriewe wat Hermanus Beach Club bied. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 95
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 109 Church Street, Unit 85 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Unit 85 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang