Successfully reported

Ebb & Flow

Ebb-kamer
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ebb bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die slaapkamer word geskei deur 'n halwe baksteenmuur en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaat-gasstoof en yskassie onder die werksblad, tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. 'n Plafonwaaier en WiFi is beskikbaar. Verwarmers kan vir kouer aande voorsien word. Die sitarea lei na 'n lieflike buite-area waar die seebries waai, ideaal vir die somersdae.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Daar is 'n tweeplaat-gasstoof, yskas onder die werksblad en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Let asb. dat rook streng verbode is in die binne-areas.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geraas na 23:00 streng verbode.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Flow-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Flow-kamer bied verblyf aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die slaapkamer word geskei deur 'n halwe baksteenmuur en die en suite-badkamer het 'n stort wat tussen die 2 slaapkamers gedeel word. Die aparte tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie het 'n tweeplaat-gasstoof en yskassie onder die werksblad, tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. 'n Plafonwaaier en WiFi is beskikbaar. Verwarmers kan vir kouer aande voorsien word. Die sitarea lei na 'n lieflike buite-area waar die seebries waai, ideaal vir die somersdae.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Daar is 'n tweeplaat-gasstoof, yskas onder die werksblad en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Let asb. dat rook streng verbode is in die binne-areas.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geraas na 23:00 streng verbode.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Parkes Lane, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc057e81e03a318fa167d06b34cca8b183572f5e5d64166968517afdc35ba792d208c6e4d60eb5cc8f143dad273107f9e54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Parkes Lane Leisure Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070232939934 23.064768660119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang