Successfully reported
+52

Ebony House - Mjejane Game Reserve

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Mjejane Bush Camp Road, Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ebony House is 'n elegante selfsorg-lodge met slaapplek vir 8 in die Mjejane Big 5-wildreservaat. Die reservaat lê aan die oewer van die Krokodilrivier, aan die suidelike punt van die bekende Krugerwildtuin. Dit is die ideale safari-wegbreekplek vir familie en vriende.

Die smaakvol gemeubileerde lodge bestaan uit 4 slaapkamers met lugversorging en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is óf toegerus met 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Ander geriewe sluit in 'n TV, Netflix, DStv, WiFi, 'n binnenshuise eetarea, 'n kaggel, 'n oordekte patio, 'n plonspoel, 'n dek en ingeboude braaigeriewe.

Die wildreservaat strek oor ongeveer 4000 hektaar langs die Krokodilrivier en bied 'n uitgebreide netwerk van privaat wildrittepaaie. Vir diegene wat 'n selfry-ervaring verkies, is die Malelane- en Krokodilbrughekke na die Krugerwildtuin 30 km vanaf die lodge geleë.

Daar is 'n klein winkeltjie op die perseel waar gaste brandhout, ys, verversings, peuselhappies, bier en wyn kan koop. Let asseblief daarop dat wildritte vooraf gereël moet word en onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bulelwa N
5.0
We had a relaxed and peaceful stay at Ebony House. My cousins and I visited Ebony House at the Mjejane Game Reserve. Honestly, we loved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Elza C
5.0
Peaceful, quiet and perfect for a family get-together. Ebony House was the perfect place to celebrate our small family's birthdays and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Audre P
Saam met vriende
5.0
Great weekend away. Great place to stay - we visited Kruger Park every day, spent the afternoons in the pool. The house was very tidy, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Ian W
Gesin met tieners
4.8
Great location for a relaxing break. Great location for a short break. Game viewing within the reserve is rewarding - saw the Big 5. Ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Elise W
4.0
Dit was 'n heerlike en langverwagte wegbreek bos toe. Puik en vinnige respons van agent deurentyd. Huishulp het nie binne gegewe tye gewerk soos aange...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jared Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 93 Mjejane Bush Camp Road, Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Ebony House - Mjejane Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Mjejane Bush Camp Road, Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEAE7luH1QdF2Y8rowKLgT0aZwC3BlkQnw9wcQoALjFTzrUurpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 93 Mjejane Bush Camp Road Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.382036537104 31.713151931763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang