Ebony
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Ebony Drive, Glen Anil, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ebony is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Glen Anil, Durban, bied. Die eenheid spog met 'n pragtige tuin, ideaal om die son te geniet.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond asook eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4, perfek vir etes. Die leefarea het 'n gerieflike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met 'n vrystaande braai en buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leonard & Netta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Ebony Drive, Glen Anil, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ebony het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Ebony Drive, Glen Anil, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang