Successfully reported

Ebonymoon Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ornette D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gasvryheid uit die boonste rakke. Ons was baie gasvry ontvang deur Johan. Hy het moeite gedoen sodat ons die bus binne op die erf kon parkeer. Hy het ons ook na ons kamers geneem. Gereël dat ons aandete daar by die gastehuis kan eet, anders moes ons weer ry om 'n eetplek soek. Sy vrou het vir ons die lekkerste pork goulash gemaak. Johan het ook vir ons 'n vuurtjie kom maak in die ontspanningslokaal waar ons met hartelus kon sit en ontspan. Meer gesellig kon jy nie vra nie. Die volgende oggend was daar vir ons ontbyt voorberei. Nadat ons klaar was, het Johan ons kom afsien en 'n voorspoedige en veilige reis toegewens. Dit was vir seker 'n baie aangename tydjie daar. Sal hulle beslis aanbeveel. Hulle is mense mense. Hulle laat jou so gemaklik en tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marvin P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Exceptional hosts, amazing food, peaceful stay! Oh my goodness, Monique and Roy are absolutely incredible hosts! They went above and beyond to make our stay extra special – we felt so welcomed! The facilities and rooms were fantastic, but the communal area with its amazing fireplace (you have to hear the story behind it!) was a real highlight. It was so peaceful and chilled there, even the two adorable dogs were great and super friendly! And let me tell you about Monique - she's a cook of note, like a proper culinary artist who knows exactly how to pair spices! We learned so much from her expertise. But the real stars of the show? The absolutely delicious breakfast and the mind-blowingly amazing dinner, both cooked by the one and only Monique! Honestly, this stay was a dream!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very very nice! Roy & Monique are very friendly and efficient hosts. The garden is absolutely lovely! We skipped breakfast but it smelled delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonders vir die siel. Dit was regtig 'n wonderlike ervaring gewees. Dit is veilig en die rustigheid sal maak dat ons beslis weer sal gaan. Die oggend was so kosbaar. Al ons gaste het saam ontbyt en mekaar leer ken. Was eintlik hartseer gewees dat ons moes gaan vir ander verpligtinge. As jy hou van rustigheid en wil ontspan in die tuin, is dit beslis die plek om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Pleasant. Comfortable and relaxing. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. Baie lekker gebly. Die kamer is net te naby by die hoofdeur en ander gaste gebruik die ingang, wat nogal steurend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Juweel akkommodasie op Porterville. Met aankoms is ons baie hartlik verwelkom; het baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Monique en Roy het ons baie welkom laat voel en ons sal enige tyd teruggaan. Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer en gasvrou. It felt like home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesphia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Spesiale verblyf met 'n spesiale gasheer en -vrou! Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl F
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Ek sal beslis weer by Ebonymoon bly as ek in Porterville is. Ek het heerlik gebly en die eienaars se gasvryheid het my sommer onmiddellik tuis laat voel. Ek het al klaar Ebonymoon vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Du Toit Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e2f6f8bafabc4e91b185c13e98b4f6e66106d32b8c621ff1e7215cde0149c557e2cffa20d774c4313946a7286f231d5e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 19 Du Toit Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.013462546175 18.996794915345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang