Echo Garden Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Safari Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 028 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Echo Garden Guesthouse bied B&B en is in Rustenburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby Safari Gardens winkelsentrum, en 'n paar goed gevestigde spa's in die area.
Verblyf by Echo Garden Guesthouse beskik oor 10 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en elke kamer het 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV met satellietkanale.
Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis spog ook met betaalde WiFi, 'n swembad, wasgoeddienste, 'n klein konferensiekamer en veilige parkeerplek vir voertuie.
Echo Garden Guesthouse is ook die ideale basis vanwaar jy besienswaardighede soos Sun City kan verken; Pilanesberg Nasionale Park ingang, en die Leeu & Safari Park is 'n uur se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Tumi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 47 Safari Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Echo Garden Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Safari Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang