Echo Valley Campsite
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km from Touws River, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R3 080 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Echo Valley Campsite skuil in die Nougaspoortvallei ongeveer 30 km vanaf Touwsrivier en bied 'n eko-avontuurbestemming en 'n avontuurlike buitelug-ervaring in die Suid-Afrikaanse Karoo. Hierdie kampeerterrein is in 'n privaat vallei.
Die kampeerterrein bied slaapplek aan 12 gaste. Die gemeenskaplike area het 'n beskutte kombuisarea, eetarea en badkamergeriewe met 'n stort.
Gaste kan sterrekyk, voetslaan, bergfietsry, rotsklim en 4x4-roetes geniet.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 57
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km from Touws River, 6880, Wes-Kaap
- Gaste dink Echo Valley Campsite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km from Touws River, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang