Successfully reported
+35

Eco Karoo Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas van 4200 hektaar in die suidwestelike Vrystaat geleë en bied die beste van die Bo-Karoo. Die lodge spog met skouspelagtige sonsopkomste, eindelose horisonne en salige stiltes.

Daar is 3 aparte, selfsorg, eko-suites wat elk tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke eko-suite beskik oor 2 slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie beddens kan ook op versoek omskep word. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet en 'n privaat buitestort wat oor die berge uitkyk en beskik ook oor 'n patio.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, gasstoof, breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n swembad met 'n uitsig oor die eindelose vlaktes van die Karoo in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tshepiso K
Gesin met klein kinders
5.0
Magnificent. I received a warm welcome from the staff. The place is beautiful and breathtaking. Mountain views give relaxation and peac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Charlene W
Saam met vriende
5.0
Wonderful time, have to come back and visit again. Outstanding, fantastic time spent with friends. Stargazing beyond our wildest dreams...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n pragtige lodge. Die dekor is pragtig en die kamers is keurig ingerig. Heerlike kaggel met hout in die slaapkamer ...
Sien meer
Aug 2025
Marlize S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views of the Karoo. Awesome place. Would prefer to have my own kitchen area and braai area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wayne H
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely calming way to end our summer holiday. We had a wonderful stay at Eco Karoo, it was very hot so the pool was most welcome and us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Gaste dink Eco Karoo Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km from Luckhoff, 9982, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6512e84897e1f8274c23be0fb1556bad199cdac5e4da3ce628c6f8da36309f488c1e2b87217bebead2b11064bbab399e27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R48 Knoffelfontein 9982 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.874513404887 24.803677789024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang