Successfully reported

Eco-Rest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Kanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Onbeskryflike natuurskoon en rustigheid. Ons verblyf was baie meer as aangenaam. Die gees en tegemoetkomendheid waarmee die eienaar ons ontvang het, getuig van respek en goeie mensverhoudings. Ek sal enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Eco-Rest is wat dit sê, rus. Jy kan hier maar jou skoene uitskop of aanhou en gaan stap tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing stay surrounded by mountains, stars and of course Nellie. Hine came to greet us on arrival as well as Nellie the beautiful sheepdog. We were made to feel welcome. The unit suited all our needs and the Jacuzzi/splash pool was very welcome on those hot Karoo days. Very peaceful and comfortable accommodation. It was a wonderful restful stay surrounded by the most beautiful mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful surrounded by stunning surroundings. Beautiful unit with stunning surroundings. Peaceful and relaxing atmosphere, we enjoyed the river and the splash pool. An absolutely amazing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peregrine J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Sien bo. Baie mooi omgewing. Ons is vriendelik ontvang en die eienaar het 'n uitsondering gemaak sodat ons ons twee Jack Russels kon saambring, hieroor is ons baie dankbaar. Plek is redelik netjies. Tweede slaapkamer is baie klein. Swembadjie op stoep was ongelukkig nie mooi skoon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique R
Kort verblyf
4.0
Jun 2025

Affordable, cosy and enjoyable. The accommodation was clean and tidy with all that one needs for a getaway. The setting is tranquil and the host is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2025

Calitzdorp is beautiful. Volgende keer sal ons êrens anders slaap. Alles is oud, buite werking en verwaarloos. Defnitief nié aanbeveel vir ouer mense nie. Die enigste mooi was die sig op die berge. Hordes insekte wat in die aand, sodra 'n lig aangeskakel word, uit die plafonne uitkom.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Hine
Eco-Rest
Ons hier by Eco-Rest is baie trots op ons pragtige plekkie en bly dat 99% van ons gaste baie goeie resensies los en weer wil terugkom. Ons gee glad nie om as ons regverdige kritiek kry nie, want dit help ons om te verbeter, maar wanneer die resensie absoluut onwaar is en grens aan doelbewuste kwaadwilligheid, dan kan ons dit nie so los nie. Die gas beweer alles is oud en verwaarloos. Al die meubels daarbinne is nuwe moderne meubels. Daar is 'n hoë-end regte beesleer couch in. Die sleeping couch is 'n nuwe pragtige hoë-end hout sleeping couch. Die queen-grootte bed is nuut met 'n ses maande oue Cloud 9 matras op. Die enkelbed is 'n pragtige houtbed. Ja, die mikrogolf en ketel is nie nuut nie, maar in goeie werkende toestand. Ek dink mens kan duidelik op die fotos sien dat wat die gas beweer nie so is nie. Dan sê die gas dat as jy die lig aansit, dan kom daar insekte uit die plafon uit. Dit is so absurd dat ek nie kon glo wat ek lees nie. Die gas het slegs vir een aand oorgeslaap en die volgende oggend nadat hulle weg is, het ek gesien dat die badkamer venster oopgelaat was met die lig aan en dat daar baie muggies ingekom het deur die nag. Ons is in die natuur hier. As jy 'n lig aanlos met 'n oop venster, gaan insekte inkom verseker. Maar om te sê, hulle kom deur die plafon, is absoluut onwaar. Indien dit die geval is, dink ek dat baie gaste dit al sou genoem het en sy is die eerste persoon wat ooit so iets noem. Al wat buite werking was, was die splashpool se pomp en daarvoor het ek verskoning gemaak, maar dit was steeds gevul met vars skoon water, so die gas kon dit benut het as sy wou, en ek dink sy het. Die pomp is maar net daar om borrels te maak vir effek, maar het niks te doen met die werking van die splashpool nie. Vir elke gas word nuwe vars skoon water ingesit. Hier by Eco-Rest is ons baie gesteld daarop om die gaste 'n netjiese, skoon plek te gee sodat hulle die stilte en pragtige natuurskoon ten volle kan geniet.

Johann V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon vars lug, omring deur berge. Baie lekker gebly - bergfiets gery en kanoe op die rivier. Wynproe in Calitsdorp, en lekker gerus. Baie mooi omgewing en baie vriendelike en bedagsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Breathtaking views, tranquil environment. What a delightful spot! We enjoyed the peace and quiet, and beautiful nature with our one-night stay and would have loved to spend another night. Nellie, the dog, entertained us a lot! Thank you for your friendly hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect for a break-away weekend. Really enjoyed the stay. Had nice walks on the various hiking trails and the accommodation was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1efbefbca41a7ecd8964ce614659a62f65e9cbb290564b19e61236eda86d2bd87ce12d553322510967bdd0391e3a7285dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang