Successfully reported
+57

Ecolux Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gilfilan street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ecolux Boutique Hotel is 'n lieflike hotel in die hartjie van Komatipoort en is net 10 km vanaf die Krokodilbrughek wat die oostelike ingang van die Krugerwildtuin is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf alleenreisigers, paartjies of sakereise.

Hierdie hotel bied 'n opsie van óf 11 luukse koningkamers óf 8 standaardkamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n badkamer in die kamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie kamers het ook 'n koffiestasie met 'n yskassie, 'n sitkamer en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot 'n lieflike gastesitkamer en -eetarea wat perfek oor die welige groen tuine uitkyk. Die eiendom spog met 'n lieflike swembadarea met sonstoele asook 'n trampolien vir kinders om te geniet. Daar is ook 'n restaurant en kroeg op die perseel. Doendinge in die omgewing sluit wildritte, gholf en tierhengel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Ecolux Boutique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Gilfilan street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Ecolux Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gilfilan street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd357914805bcca66c69e5854673530c1624e3485d14d5803a51ad94c2b36acd086fedb8ff9610545138b88b0fee4b7d9a252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 8 Gilfilan street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.426537 31.959164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang