Econo Lodge
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Econo Lodge bied oornagverblyf en is in Secunda geleë. Die lodge is minder as 3 km vanaf die Secunda Mall en Lake Umuzi Waterfront geleë, en 5 km vanaf die Graceland Casino.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers wat 10 tweepersoonskamers en 6 dubbelkamers en 4 selfsorg-eenhede, asook 1 Huis insluit.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort; en is toegerus met 'n TV met gedeelde DStv-geriewe, en 'n yskassie.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gemeenskaplike kombuis en 'n leefarea en kan tot 12 gaste akkommodeer.
Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, paartjies, vriende of sakereisigers.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Econo Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang