Eden @ Kosi Kamp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Eden @ Kosi Kamp is in Manguzi (Kosibaai), in 'n pragtige deel van KwaZulu-Natal, geleë en bied gerieflike verblyf vir groepe, gesinne of vriende. Eden @ Kosi Kamp is sentraal geleë naby 'n strand, wat dit 'n ideale plek maak vir water en buitemuurse aktiwiteite.
Hierdie kampplekke skuil tussen die bome en bied 'n rustige omgewing. Ablusiegeriewe is beskikbaar wat warmwaterstorte insluit.
Gaste kan braaigeriewe geniet om buite te kook en onvergeetlike aande onder die sterrehemel.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden @ Kosi Kamp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R22, Mahlungulu, kwaNgwanase, Manguzi (Kosi Bay), 3973, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang