Ons plekkie in Paradys
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dawnview Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ons plekkie in Paradys is 'n knus vakansiehuis in Paradise Beach, 6 km vanaf die gewilde Jeffreysbaai. Dit is naby verskeie staproetes, perdry, rekspring, kajakvaart, visvang, sandplankry, restaurante en geriefswinkels. Die eenheid is ongeveer 350 m vanaf die ongerepte kus. Dit is perfek geskik vir 'n paartjie se wegbreek.
Ons plekkie in Paradys bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, klerekas, laaikas, lessenaar, tafel, TV en 'n waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer is apart van die ander twee slaapkamers geleë en het ook sy eie kombuisie, toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, kaste, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte bed, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n klein privaat patio met 'n ingeboude braai, veilige parkering agter 'n hek en 'n ruim tuin vanwaar die pragtige sonsondergang oor die groen area geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Dawnview Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Ons plekkie in Paradys het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dawnview Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang