Successfully reported

Eden Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hes-mari C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, gerieflik en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik! Baie netjies en baie goed toegerus. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie rustig, mooi en gerieflik. Baie lieflike plek. Netjies, sal vir seker weer gaan en vir seker vir vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Veilig, netjies met pragtige uitsig oor versorgde tuin. Ons het heerlik in die goed toegeruste eenheid gebly. Baie veilige sekuriteitswag binne 7 min daar toe ons per abuis nie die alarm afgeskakel het nie. Al wat kort is 'n gemakstoel of 2-sitbankie om binne in die eenheid te sit en lees of TV kyk, almal wil nie heeltyd op bed lê nie. Sal vir seker weer daar kom bly, die keer langer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Puik en van hoogstaande gehalte. Eden Clarens was puik en baie netjies. Alles was soos verwag. Diens was van hoogstaande gehalte. Dankie vir 'n aangename tyd. Was baie spesiaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Flip J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir u terugvoer! Ons waardeer dit opreg.

Joe H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Alles wat ons verwag het en meer. Ons het baie lekker gebly en kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer terug te ontvang!

Sharon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Totally amazing. Die verblyf was asemrowend, sal enige tyd weer teruggaan. Loopafstand van al die main attractions. Netheid en vriendelike diens van die personeel. 100% op alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Word baie waardeer! Hoop om julle gou weer te sien

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker rustig en naby genoeg alles om te kan stap. Lekker gebly en dit was stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aec5c72db2e3e109083938264d53bb81816dc37d14122d7bd528392df4d708cbed868f93304ac190f47d443211aacda2f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 335 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.5167103 28.422786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang