Eden Clarens
Beskrywing
Die oopplan-selfsorgeenheid is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgateljee-eenheid is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgateljee-eenheid is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, 'n slaapbank wat geskik is vir 1 kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, en gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang