Successfully reported
+41

Eden Clarens

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden Clarens bied selfsorgverblyf in Clarens, aan die voorheuwels van die Malutiberge geleë. Die pragtige natuurlike omgewing maak Clarens 'n ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Verblyf word gebied in 3 ateljee-selfsorg-eenhede. Eenheid 1 en 3 is ingerig met dubbelbeddens en Eenheid 2 het 2 enkelbeddens. Al 3 eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n lugbraaier, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale geïnstalleer vir gaste se vermaak. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat patio met braaigeriewe wat gaste 'n uitsig oor die tuin bied. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hes-mari C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, gerieflik en netjies. Sien sterre.
Sep 2025
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Baie netjies en baie goed toegerus. Baie goed geleë.
Mei 2025
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, mooi en gerieflik. Baie lieflike plek. Netjies, sal vir seker weer gaan en vir seker vir vriende en familie aanbeveel.
Mrt 2025
Flip J
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie netjies en gerieflik.
Nov 2024
Thys C
Saam met lewensmaat
4.4
Veilig, netjies met pragtige uitsig oor versorgde tuin. Ons het heerlik in die goed toegeruste eenheid gebly. Baie veilige sekuriteitswag binne 7 min ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Eden Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 335 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aec5c72db2e3e109083938264d53bb81816dc37d14122d7bd528392df4d708cbed868f93304ac190f47d443211aacda2f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 335 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.5167103 28.422786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang