Successfully reported

Eden Cottage White River

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Megan Z
1 nag
5.0
Jul 2025

Great, clean and private. Stay was lovely. Hostess very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Thank you, Megan. It was lovely having you here. Please visit again.

Tanya K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netjies, behulpsaam, als wat ek benodig het, baie georganiseerd, heerlike blyplek! Baie lekker gebly, baie dankie vir als!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, veilige verblyf. Die verblyf is skoon en veilig en alles wat jy nodig het, is daar. Ons het 'n kriekettoernooi begewoon en dit is net 5 min van die kollege af. Tannie Elbie is altyd beskikbaar en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie vir die opbouende verslag oor jul verblyf. Hoop om julle weer te sien volgende jaar.

Lizmari V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig en lekker. Verblyf was perfek, skoon en netjies. Die dam het die kinders behoorlik besig gehou en elke dag se vars beskuit sal my definitief laat terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Goeie verblyf. Goeie verblyf, mooi area, eenhede goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike plekkie. Alles was 100%. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We had a peaceful and restful stay. We had a wonderful stay at Eden Cottage! The host was friendly and helpful, the cottage is central to many tourist attractions in Mpumalanga and very peaceful. The gardens are beautiful, tranquil and full of prolific bird life. We will definitely visit Eden Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Thank you for a lovely review. Much appreciated, Kerry. Please come again to visit. Kind regards, Elbie

Yolandi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig, skoon, netjies, vriendelik, gasvryheid. Dit was baie lekker; rustige atmosfeer; netjies; skoon; vriendelike mense. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, pragtige setting, vriendelike diens. Wonderlike gasheer. Sal graag teruggaan vir 'n langer vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

We felt at home, and the security is of a high standard. The place is to die for, ticks all the boxes. Warm and friendly welcome, to the decorations in the house, very welcoming. We enjoyed our stay. We are definitely coming back for more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Hi Peter, thank you so much for the lovely review. It was a privilege to have you here as a family. Please come again. Kind regards Elbie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Self Catering, Uplands road, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMDZmY2I5LTNlNTctNGViZC1iMjBiLTg5YWE1M2QzNDY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Eden Self Catering Uplands road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.311444444444 31.001694444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang