Successfully reported

Eden Dunes 63

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jackie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Awesome! Our new favourite unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer gaan in dieselfde eenheid. Dit was ons tweede keer in hierdie eenheid en alles was soos die vorige keer 110%. Netjies en skoon. Alles het gewerk. Toe ons inboek, is daar vir ons gesê dat die WiFi nie werk nie, maar die volgende oggend voor 9 uur was hulle daar om dit reg te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanice P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker vakansie plekkie met 'n mooi uitsig van die see en sekuriteit. Dit was 'n lekker rustige vakansie gewees en sal dit aanbeveel vir ander wat opsoek is na veiligheid, rustigheid en 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie ontspanne en baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, was al voorheen in die eenheid en sal hom weer boek, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Excellent weekend away. Friendly welcome. Accommodation was spotless. We had everything we needed, from WiFi to dishwasher, washing machine, and tumble dryer. Swimming pool. Undercover parking. Close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Stunning. Stunning stunning. Sal enige tyd weer gaan. Als was skoon en het gewerk. Die plek het skoon gereuk toe ons die deur oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Eden Dunes 63
Baie dankie! Dankie vir julle kuiertjie en ons is bly julle het dit geniet!

Shanice P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Veilig, netjies, mooi uitsig. Ons eerste see vakansie as 'n gesin en dit was wonderlik by die akkommodasie gewees. Sal ons definitief weer sien vir ons volgende vakansie. Naby aan al die winkels wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Eden Dunes 63
Dit is wonderlik om te hoor en ons is bly julle het dit geniet!

Pierre W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie, baie lekker sal weer kom. Baie lekker gekuier op die strand by die hawe, geriewe was puik en die eenheid ook baie netjies en splinternuwe lugversorgers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Eden Dunes 63
Thanks for the great response! Come back soon!

Elize N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekkerste vakansie. Baie lekker gekuier. Netjies, skoon. Sal dit aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Eden Dunes 63
Thanks for the great review! Come back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1e79fb57324a87c484a228fe0a64051cc16f26062473fc03cd497f30de3bd38c7ee8d7c08321aebc332ae46dcefa7c31373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.808870859164 30.411765430025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang