Eden Dunes 77
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Dunes 77 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Shelly Beach, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die geraas van die stad se geraas.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die leefarea het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer is ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite op die balkon het gaste toegang tot bykomende sitplek buite met asemrowende uitsigte oor die see. 'n Gemeenskaplike swembad wag vir 'n verfrissende blaaskans op warm somersdae, saam met bykomende sitplek buite.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang