Successfully reported

Eden Dunes Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tina B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld baie lekker. Mooiste see-uitsig, baie goeie ligging. Het 'n heerlike vakansie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlena G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik. Eenheid baie netjies. Ook groter as wat verwag, en ligging is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful sea view with everything we needed around the corner. This place is our new coastal favourite! The unit is beautiful, well-maintained, and has everything we needed for a comfortable stay. The location is incredibly convenient, with shopping centres and restaurants just around the corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Lekker maar kon beter. Ons het lekker gebly behalwe vir die feit dat hulle die hele week aan die woonstel reg langs ons gebou en gebroke het. Dit was baie rusversteurend. Ons was gedwing om die meeste van die dae net uit te gaan sodat ons van die geraas en die stof af kon wegkom. Die bad se prop het gelek, die een vensterhandvatsel val af as jy aan hom raak, en 'n hele paar ander klein dinge benodig aandag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Eden Dunes Beach House
Dankie vir die boodskap. Ek is jammer oor die geraas – ongelukkig is dit iets waaroor ek nie beheer het nie. Ek verstaan dat dit ontstellend moes wees, en ek waardeer dit dat julle dit onder my aandag bring. Dit sal my regtig help as julle kan aandui presies watter dinge aandag benodig, sodat ek dit kan aanspreek en verbeter vir toekomstige gaste. Baie dankie vir julle terugvoer.

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Fantastiese ruim plek met baie mooi uitsig en ligging! Baie gerieflike plek. Baie goeie ligging. Badkamer kan verbeter word. Die stort oor die bad is baie ongemaklik. Wie bad nog by die see? Vervang die bad met 'n stort. Geen spieël in die badkamer. Geen waaier in die sitkamer/kombuis nie. Parkering afdak is baie ver van die eenheid af. Kombuis is baie mooi met baie toebehore. Potte is bietjie oud en stukkend. Gerieflike beddens en sitarea. Verder 'n baie lekker plek met baie mooi uitsig. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

See en Shelly Beach terdee geniet. Kon nie vir beter vra, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Excellent. Excellent, the only recommendation we would make is please provide more than 1 toilet roll on arrival for 5 guests, and a portable braai would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Vir seker my gunsteling plekkie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suemari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome! Thanks for sharing your house with us, we enjoyed our stay very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a223a07c1b3381b2c644aa725864c7957037743a2b41bcbc030f975bc8ebf1b7ac86959b245df830cf7947d631e901906d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.807911730765 30.411440612828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang