Eden Glen Granny Flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Harris Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 297 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Eden Glen is in Edenvale, Gauteng, naby hoofroetes en ander geriewe geleë.
Eden Glen Granny Flat bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en kasruimte. Die kantoor is ingerig met 'n slaapbank, 'n kas en 'n lessenaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, gereedskap, stoof en oond. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met WiFi vir u gerief.
Die stad Edenvale bied besoekers 'n welkome blaaskans van die besiger nabygeleë gebiede. As hulle egter lus het vir opwinding, is Montecasino binne 'n afstand van 26 km, terwyl Gold Reef City binne 34 km geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 64 Harris Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Harris Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang