Eden Guest Farm
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynchfield Turnoff Road, Portion 1 of 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R500R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Guest Farm bied gerieflike oornagverblyf net 7 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die middestad van Bloemfontein. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na oornagverblyf terwyl hulle deur die Vrystaat reis.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van Standaardkamers, Geriefskamers, Standaard Tweepersoonskamer of Dubbelkamer H A. Die kapasiteit van hierdie kamers wissel van 2 tot 6, afhangend van watter kamer gekies word. Die gesinskamers is ingerig met dubbelbeddens en stapelbeddens, terwyl die dubbelkamers 'n dubbelbed het en die tweelingkamer 'n enkelbed en 1 stapelbed het. Die Dubbelkamer H A is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Luukse Gesinskamer H B en Gesinskamer H C het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed.
'n Stort, wasbak en toilet is in elke kamer se en suite-badkamer beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskas en mikrogolf in.
Die kamers word elke tweede dag gediens en 'n weeklikse wasgoeddiens is beskikbaar vir langtermyngaste. Gaste kan ontspan in 'n rustige omgewing waar honde, ganse, katte en hase vry rondloop wat bydra tot die plaaservaring. Dié eiendom bied ook braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om af te koel.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lynchfield Turnoff Road, Portion 1 of 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Eden Guest Farm het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynchfield Turnoff Road, Portion 1 of 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang