Successfully reported

Eden Guest House B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Michael F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Aangename verblyf. Alle geriewe was beskikbaar in 'n gerieflike, skoon en netjiese kamer en badkamer. Fantastiese uitsig oor die see vanaf die eetkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Eden Guest House B&B
Liewe Michael. Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer. Goed gaan. Groete Linda

Belinda W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Friendly, neat. Nice, friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfekte blyplek, ek sal weer hier bly. Dit was die perfekte oornagplek, stil en rustig. Baie netjies en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Eden Guest House B&B
Liewe Leonore, Dankie vir jou terugvoer. Vriendelike groete Linda

Leaticua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike ervaring. Mooi kamer met lekker see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Eden Guest House B&B
Liewe Leaticua, Baie dankie vir jou terugvoer. Beste groete, Linda

Heinz H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker, rustig. Baie lekker gebly, ontbyt was fantasties elke oggend. WiFi in onderste kamers is effens sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida M
1 nag
4.6
Mrt 2025

Dit was goed, die trappe na die verblyf sou jy baie bagasie hê kan moeilik wees. Dit is 'n pragtige groot gastehuis. Die diens was goed en die kamer was netjies en skoon. Braai fasiliteite is beskikbaar. Ontbyt was goed gereël en 'n groot verskeidenheid was beskikbaar. Ek was gelukkig om parkering onderdak in 'n motorhuis te kon kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Eden Guest House B&B
Liew Alida, Baie dankie vir jou terugvoer. Vriendelike groete Linda

Leonard H
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekend! Uitstekende kwaliteit en diens, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Eden Guest House B&B
Liewe Leonard, Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer. Groete, Linda

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike verblyf! Sal definitief aanbeveel! Baie lekker gebly, vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Dit was baie skoon en netjies, met uitstekende diens. Alles wat jy nodig het, was in die kamer. Daar is net minimale tot geen internetsein beskikbaar, wat dit moeilik maak veral as jy op 'n sakereis is. Ek sal dit aanbeveel, en jy het ook 'n toesluitmotorhuis wat 'n groot pluspunt is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodieen M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gasvryheid en vriendelikheid was hoog op die lys. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAavp2Zh4a7d5APrBXXw2z5ZbYE2baPeVSQ9jLMl5eKhxmRDUy67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 4P Aristata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202689 22.049174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang