Eden Guest House B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat oor die Indiese Oseaan uitkyk, geleë in 'n natuurbewarea langs die N2 aan Kaapstad se kant in Danabaai. Dit is 'n ideale basis vanwaar jy die Tuinroete en die Klein-Karoo kan verken.
Geniet jou verblyf in die een van die gastehuis se moderne nuut versierde kamers wat elkeen individueel ontwerp is. Sommige kamers het 'n see-uitsig. Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, digitale kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste kan 'n kontinentale of Engelse ontbyt in die groot eetkamer met sy pragtige see-uitsig geniet. Jy kan dolfyne en walvisse sien wat die kus besoek of in die branders speel terwyl jy 'n koppie koffie geniet. Middagete en aandete kan op reëling vir gaste voorsien word.
Na 'n besige dag ontspan en geniet 'n sonsondergang by die kroeg of ontspan met drankies op die dek met 'n see-uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden Guest House B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang