Successfully reported

Eden Life Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 19 Dec 2025 tot 17 Jan 2026 en 18 Dec 2026 to 16 Jan 2027.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 19 Dec 2025 tot 17 Jan 2026 en 18 Dec 2026 to 16 Jan 2027.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook of brand van wierook binne nie.
die huisie. Geen harde partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Absoluut geen vuurwerke of klappers of drywende vuurverligte lanterns nie. Ons is geleë in 'n beskermde natuursone met baie perdeplase in die omgewing respekteer asseblief ons bure.
Geen besoekers sonder vooraf reëlings met die eienaars nie.
Respekteer asseblief ons kothuis en omgewing. Gaste het toegang tot die meeste van die eiendom, met die uitsondering van die eienaars se privaat areas.
Hierdie verblyf het 'n omskakelaar-rugsteunstelsel indien daar beurtkrag of kragonderbrekings sou wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Celliers Street, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de81a6af85aca61cab17049e43d2eae360c2001637d31a6e57d682057d3d1b4d3ce15cfe1af10a55d3371f801e4fbbb3ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 14 Celliers Street Glen Austin AH 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.954327677451 28.166718971679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang