Successfully reported
+29

Eden Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Loft bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim oopplan-kamer in Greyton, Wes-Kaap.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 kinders, maar op versoek en teen 'n bykomende koste kan dit 'n ekstra 2 kinders akkommodeer. Dit bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is en in twee enkelbeddens verdeel kan word. Op versoek en teen 'n bykomende koste kan die dubbelslaapbank, geskik vir kinders, opgemaak word. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook Netflix en gratis WiFi.

Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek - perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, ideaal om af te koel op warm somersdae.

Parkeerplek op straat in 'n veilige, stil area bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 88 Main Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA462645504d9f25f30b81403879f8205394c244b2c069e2a419a4ca10d0b715fd3b1ec6a2e14c09116fd69148033c2ec5e551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) 88 Main Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.044014233116 19.615762537413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang