Eden Manor
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 kinsmead Drive, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Manor Westville bied gaste 'n knus selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Dawncliffe, Westville, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en wasbak. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien, en 'n wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die ligte en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 4, wat moeiteloos in die gemaklik gemeubileerde sitkamer met 'n slim-TV wat stromingsdienste bied, vloei. (Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir die stromingsdienste saambring.) Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Buite bied die eenheid 'n privaat patio met buitemeubels, perfek om jou oggendkoffie te geniet. Veilige parkering word voorsien, en hoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cindy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 15 kinsmead Drive, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 kinsmead Drive, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang