Successfully reported
+33

Eden On The Bay 174B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, 174B Eden On The Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden On The Bay 174B is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt Bloubergstrand. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë is, sal jy direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante van verskeie kombuise, kruideniersware- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Hierdie pragtige woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie spasie maak oop op 'n lieflike balkon met buitesitplek en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand asook 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 778

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, 174B Eden On The Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, 174B Eden On The Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe7c8e4f0554223a51a46b1423a75319fc0bf6393de1785c03241c566e071c59a9eee4277d1d82e4a7d253bd21f1cc8a3ed3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Beach Estate Boulevard 174B Eden On The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.791159492832 18.45804060781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang