Successfully reported
+26

Eden on the Bay 190

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Eden on the Bay 190, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 158 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden on the Bay 190 is 'n selfsorgwoonstel ideaal geleë in 'n veilige kompleks in die sonnige voorstad Bloubergstrand. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë is, sal jy direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante van verskillende kookkuns, kruideniersware- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eiland met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ruimte maak oop na 'n lieflike balkon met 'n buite-eettafel wat 'n ideale plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is binne loopafstand van die strand sowel as 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 778

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, Eden on the Bay 190, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 158
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 158
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 158
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Eden on the Bay 190, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2b90466194054c7e2df4e36cbbea11b62040ab6f40391594270aabadee6037e072f24ea8d522d786c9b9f7118682337396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 158 per nag, vir 2 mense Beach Estate Boulevard Eden on the Bay 190 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.791431956946 18.458038532772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang