Eden On The Bay 256
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Eden On The Bay 256 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gewilde Eden on the Bay-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Met die lewendige energie van die Eden on the Bay-leefstylsentrum wat jou omring, is dit die perfekte basis om alles te geniet wat die Weskus bied.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n inloopkas wat lei na 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en 'n stoel, en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek, wat pragtige uitsigte oor die berge en see bied. Gaste kan die gerief van veilige onderdakparkering geniet. Die woonstel is net 'n paar oomblikke van die strand af en bied ook maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kafees, boetiekwinkels en geriefswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 778
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang