Eden on the Bay 272 by HMH
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden on the Bay 272 is in die hartjie van die gewilde Eden on the Bay-strand in Big Bay geleë. Dit is naby restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums.
Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die smaakvolle slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
'n Omsetter is beskikbaar en hou 'n lig, die TV en WiFi tydens beurtkrag aan. Dit het ook 'n ekstra prop wat gaste kan gebruik.
Die balkon spog met 'n pragtige see-uitsig met buitesitplek wat die ideale plek is vir gaste om te ontspan met 'n glasie wyn terwyl hulle kyk hoe die son oor die water sak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang