Successfully reported

Eden Road Guest Suites

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizl G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Comfortable, spotless, and welcoming. Highly recommend! I stayed at Eden Road for one night and loved it! The room was spotless, comfortable, and beautifully decorated. Louise is the perfect hostess and made sure I got settled in easily. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Hoogs aanbeveel. Was 'n wonderlike gasvrou. Kamers is ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflike ervaring en sal beslis die plek aanbeveel. Vriendelike mense. So hulpvaardig. Netjies en skoon. Rustige omgewing. Sal die plek aanbeveel vir mense wat kom vakansie hou of selfs daar is vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Warm hospitality, cosy ambiance and relaxing atmosphere. We enjoyed staying at the Eden Road Guest Suites. The unit was well equipped and had everything we needed for our stay. Louise was very friendly and accommodating and made sure we were settled in and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Great. Very pleasant. Will make use of this accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

An amazing find! Our stay was amazing! Our host was so accommodating. The rooms were neat, clean and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ruim, netjies en skoon. Die verblyf was ruim en netjies. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Puik. Sal definitief in die toekoms weer daar oorbly. Baie netjies, stil omgewing. Ruim slaapkamers en volle DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, skoon, goeie prys en goed geleë. Die kamer is ruim en verwelkomend wanneer mens instap. Pragtige badkamer en mooi swembad. Ons is veral verras met die vriendelike ontvangs en selfs met Louise wat ons gegroet het toe ons vertrek. Baie dankie, ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Was 'n lekker plekkie. Eienaar ook baie vriendelik. Was 'n lekker plekkie. Baie lekker shower. Gemaklike bed. Tafel met gemaklike stoel om te eet en werk. WiFi beskikbaar, maar soms stadig. Goed genoeg om werk te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fe0f4e57cc2619d4b884e8c2927240eb83141f63134de715a23491f54635540bb728d5d47a6a8b5a9bf7a3e79b43ea3bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 11 Eden Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.95354 25.59257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang