Eden Road Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls School.
Gaste het 'n keuse tussen 4 ruim, luukse suites met en suite-badkamers wat spesifiek ingerig is vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers. Elke kamer is ingerig met 'n koning-/koningingrootte-bed, 'n volledige DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer beskik ook oor sy eie tafel, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie, elektriese heinings en laserstrale verseker die veiligheid van die gaste.
Eden Road Guest Suites se sentrale ligging plaas alle besighede, industrieë, hospitale, winkelsentrums, sport-venues en vermaakgeriewe net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af. Dié verblyf maak ook van sonpanele gebruik om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Gaste kan 'n gerieflike en privaat verblyf by hierdie luukse gastehuis geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 160
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Eden Road Guest Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang