Successfully reported
+14

Eden Rose Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eden Rose Walk, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden Rose Manor bied 'n rustige omgewing vir die besige bestuurder of vakansieganger wat elke oggend met voëlgesang kan wakker word, weg van die geraas en bedrywighede van die besiger voorstede. Eden Rose Manor is 'n instansie wat deur die familie bestuur word, net 5 minute vanaf die strand en verskeie restaurante en 10 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.

Gaste het 'n keuse van Dubbel-, Tweepersoons-, Koning- of Driepersoonskamers. Die kamers kyk uit oor die Indiese Oseaan met pragtige sonsopkomste. Sommige van die kamers het lugversorging.

Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar, sowel as 'n buiteswembad en braaigeriewe. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Eden Rose Manor plaas klem op gasvryheid en gerief, en bied 'n wasgoeddiens, karwasdiens en lughawe-oordragte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Richard & Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 11 Eden Rose Walk, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Rose Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eden Rose Walk, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZDMxMDBmLTg2ZGQtNDkzMy1hZThiLWFiY2EzOTRjYWRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 11 Eden Rose Walk La Mercy 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.636196 31.133997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang