Eden Sanctuary
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 St Sebastian Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Sanctuary is 'n lieflike selfsorgeenheid op 'n heuwel in Mosselbaai. Die bied maklike toegang tot die strand en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit ook geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en TV in. Gaste kan op die gemaklike sitplek ontspan, en die gratis WiFi benut.
Die stapeldeure lei na 'n balkon met 'n aparte braai, 'n hangmat en 'n skinkbord. Die balkon spog met uitsigte oor die dorp, hawe en see.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kristin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 St Sebastian Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden Sanctuary het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 St Sebastian Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang