Eden Sands 59
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eden Sands, 42 Middleton Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R670 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Sands 59 is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel geleë in 'n veilige kompleks in Kingsburgh. Dit is slegs 'n klipgooi vanaf die strand en stapafstand vanaf verskeie inkopiesentrums.
Die woonstel bestaan uit 2 ruim slaapkamers, 'n privaat badkamer (bring asseblief jou eie handdoeke), 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Openview HD met 18 kanale. Gaste is egter welkom om hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, - afstandbeheer en kragkabels saam te bring. Dit kan gekoppel word aan die DStv-skottel. Let asseblief daarop dat daar trappe in die eenheid is, selfs van die grondvloer af.
Gaste kan die kuslyn verken en gebruik maak van die gemeenskaplike swembad of die groot tuin geniet, of sommer net strand toe stap. Dit is ideaal vir 'n ontspanne vakansie. Die sekuriteitskompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area en 1 parkeerplek beskikbaar vir hierdie woonstel.
Durban Internasionale Lughawe is slegs 45 minute van ons af en uShaka Marine World is slegs 30 minute se ry ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Etta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Eden Sands, 42 Middleton Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Sands 59 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eden Sands, 42 Middleton Road, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang