Eden’s Edge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis Drive, Azure Unit 4, Grootbaai, 7441, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Eden’s Edge is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Big Bay, in 'n veilige kompleks met 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer, en is ideaal vir paartjies, solo-reisigers of watersportliefhebbers.
Hierdie stylvolle woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, sowel as 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel vir twee. Die ligte en helder sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, met toegang tot gratis WiFi wat 'n UPS insluit vir rugsteunkrag tydens onderbrekings. Ideaal vir gaste wat op afstand werk.
Veilige onderdakparkering word op die perseel voorsien, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Eden on the Bay is net 2 minute se stap weg, wat maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede, restaurante en openbare vervoer bied.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis Drive, Azure Unit 4, Grootbaai, 7441, Wes-Kaap
 - Gaste dink Eden’s Edge het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis Drive, Azure Unit 4, Grootbaai, 7441, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang