Successfully reported
+13

Eden’s Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kwikkie Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden’s Rest bied rustige verblyf in 'n stil woonbuurt van George. Hierdie gastekamer is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat gemak en rustigheid soek, aangesien groot vensters die ruimte met natuurlike lig vul en pragtige uitsigte oor die omliggende landskap bied.

Hierdie oopplan-gastekamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie-area sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met sitplek in. Verder is die kamer toegerus met lugversorging, 'n lessenaar en 'n slim-TV met DStv en OpenView. Beurtkrag-voorsienings sluit herlaaibare gloeilampe in vir ekstra gerief.

Gaste het ook toegang tot buitemeubels om die rustige omgewing te geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leazil M
Saam met lewensmaat
5.0
Het my kuier terdee geniet. Ek het my kuier geniet. Area is baie stil. Mooi berg uitsig. Sal weer daar gaan oornag.
Okt 2025
Noel W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Verskriklik lekker. Stil, rustige atmosfeer. Net wat ek nodig gehad het om te ontspan.
Okt 2025
Gerald D
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Clean, neat and comfortable. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ralton O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. I enjoyed my stay. I will definitely book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
J.c.b. S
Saam met lewensmaat
4.6
Mooi berg uitsig. Ligging en omgewing baie mooi en rustig. Parkering op sypaadjie nie gewens nie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 6 Kwikkie Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden’s Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kwikkie Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2405340a44c1b5a5f8fa82d038716961db1c02c56d34cfea77af1e4c86750f24d29608614d55de64a03d03bf4e9c8e2cbd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6 Kwikkie Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9611869 22.4965651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang