Edenvale Corner
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 24 5th Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Edenvale Corner bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Edenvale en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank met stoele geniet. 'n Aangewese werkspasie en 'n muurgemonteerde TV is langs die kombuisie geleë. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste gebruik maak van die lapa en swembad. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. VR Mall is binne loopafstand, terwyl Glendower Gholfklub net 3.5 km weg is.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 5th Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 24 5th Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang