Successfully reported
+18

Edenvale Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Homestead Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

The Edenvale Guest House bied gerieflike verblyf naby die lughawe en maak voorsiening vir maklike toegang tot al die groot hoofweë, ideaal vir korporatiewe gaste wat vir langer tydperke moet bly. Die gastehuis is naby restaurante en winkelsentrums.

Selfsorgverblyf word in Classic Rooms en Luxury Rooms gebied. Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die luukse kamers het ook hul eie stoof en oond. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eiendom is ook beurtkrag-vriendelik en het 'n ekstra watertoevoer.

Gekookte middagetepakkies en aandetes kan voorsien word indien vooraf gereël.

Die gastehuis het 'n pragtige tuin met 'n vuurput. 'n Gasbraai is beskikbaar. Die gastehuis is kindervriendelik en beskik oor 'n omheinde swembad met 'n glybaan, asook 'n grasperk waar hulle kan speel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Homestead Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Edenvale Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Homestead Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160e515188176d71f5ae1b9ca59f7031f5c8c7ac00f3c521102fe73f285a957be355afb08a38ea3699918835eb5cc33c8ffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 1) 2 5 1 5 4 Homestead Road Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.141493021578 28.167354276057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang