Successfully reported

Edenwood Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Imogen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Top notch stay. Absolutely superb. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Good. Good. No complaints. Nice setting and clean room. Will book in here when in George again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Sentraal, baie netjies, alles wat mens kan nodig kry plus wonderlike gasvryheid. Na baie besoeke aan George oor die afgelope jare, het ek nou uiteindelik geskikte akkommodasie gevind. Baie netjies, goed geleë, alles wat mens kan benodig en wonderlike gasvryheid. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dialouise T
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Wow!! Wat kan ek meer sê Dit is 'n stunning plek met ou wêreldse sjarme! Die mense het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak! Die tuin is 'n ware lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas R
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Wonderful hospitality in a very comfortable, secure and relaxing guesthouse. This was my 2nd stay here and my expectations are always exceeded. Luxurious rooms with the most comfortable beds ever and beautiful bathrooms. I love the tranquil setting of this beautiful guest house, as well as the privilege of seeing the Knysna Loeries flying around the garden while having breakfast. The hostess is also very friendly, efficient and welcoming. This is my place to stay when visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Safe, quiet, relaxing. Stayed in House Wiltshire (self catering) and that was perfect for our holiday. Quiet area, safe and close to all places that we had to travel to. Stan and Dawn were good hosts and popped in even though we did not use the facilities at the main house. Few baboons around due to fire that destroyed forest but nothing serious. Three bedroom house was perfect for our stay and to be recommended for families if they need bigger facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf
5.0
Jul 2018

Baie lekker, sal nie beter kry nie en ook naby alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynnis V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2018

Friendly service with a smile, will definitely go back again. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nelise G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2014

An amazing overnight stay! An amazing place to stay, welcomng hosts who have thought of everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2014

Fantasties - sal weer daar kuier. Al word die kamer as hulle "matchbox room" beskryf, was dit voorwaar 'n aangename ondervinding gewees. Die kamer is baie smaakvol versier en het 'n heerlike "cosy" gevoel. Ontbyt was uit die boeke en baie smaakvol bedien. Sal dit met graagte aanbeveel en self weer daar gaan kuier. Baie dankie aan albei die gasvrouens ... dit was 'n heerlike, fantastiese ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hammerkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NWE3ZWMxLTA2NWMtNGYxNy05MDVmLTg1NzNiMDdkN2Q4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Hammerkop Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.95729 22.49376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang