Successfully reported
+34

Edenwood Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hammerkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Edenwood Guest House bied luukse verblyf in 'n baie stil area van die Tuinroete in Eden in die stad George. Dit spog met ononderbroke uitsigte oor die woud en berge.

Die gastehuis bied 3 pragtige en suite-slaapkamers, elk met 'n unieke styl en 'n selfsorg-eenheid. Die Poppy-kamer het slaapplek vir 1 gas, die Regency-suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en die Forest View-suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het 'n TV met DStv. Boonop het die Regency Suite 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Drie openbare sitkamers lei na 'n ruim patio in 'n pragtige tuin met 'n soutwater swembad en uitsigte oor die natuurreservaat vol wilde voëls. 'n Volledige ontbyt word daagliks in die hoofgastehuis aangebied vir B&B- of selfsorggaste. Aandetes word ook op versoek aangebied. Wasgoeddiens is beskikbaar en alle eenhede word daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 9 Hammerkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Edenwood Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hammerkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NWE3ZWMxLTA2NWMtNGYxNy05MDVmLTg1NzNiMDdkN2Q4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Hammerkop Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.95729 22.49376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang