Successfully reported
+48

Edi's B&B

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R920 R736 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edi's B&B is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie van Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is ideaal in die hartjie van Middellande geleë naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.

Verblyf word in 3 binnehofkamers en 2 kothuise gebied. Elke binnehofkamer het ’n en suite-badkamer en klein stoepie en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese kombers word op versoek voorsien. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het ’n stoep- en braai-area. Ontbyt word in die eetarea bedien wat ’n uitsig oor Cavershamvallei bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die restaurant op die perseel.

Gewilde besienswaardighede in die omliggende area sluit in Marakesh Cheese, Notthingham Road Brewing Company, Piggly Wiggly Koffiewinkel, Nelson Mandela Capture Site, Midmardam, asook verskeie unieke winkels, die Middellandse Meander. Balgowan en Curry's Post is gewilde troubestemmings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies, goeie ligging. Gasheer doen baie moeite vir gaste. Kos was uitstekend. Skoon en netjies, goeie ligging. Gasheer doen baie moeite vir...
Sien meer
Sep 2025
Lloyd L
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay thoroughly and would use the venue again. Very good value. Our host was extremely efficient and kept us fully infor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Paul F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Netjiese plek, goeie diens en heerlike ontbyt. Sal beslis weer kom oorslaap.
Jul 2025
Liana P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was koud, maar met die lekker kaggel het ons lekker warm gekry. Sal weer daar gaan bly.
Jul 2025
Yolandi B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, mooi, weg van die lawaai. Waar liggaam, siel en gees weer ontmoet! Ons het vreeslik lekker gebly. Lilian is ongelooflik dierbaar en ons was so...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Edi's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R920
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzODAmUSULPWqQ5FtGZCtGihyAZ63kBBR4Bv0L6xD67PZWZ0ZzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R736 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Corner of R103 and D182 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.410591300184 30.087475776672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang