Successfully reported

Edjami Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Fran C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Beautifully done and will return. Absolutely beautiful little house, it was perfect for two couples and in a very good location near the river. Only two little points, for five days, we would have liked fresh towels and the big fence in front rather spoilt the animal experiences. Couldn't a partition be taken out? But that aside, we will come back with more friends and also use the Lodge. A1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martyn R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker tussen die diertjies. Heerlik, netjies en met 'n paar diere elke oggend wat daar rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renuel E B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, privaat en die ligging was fantasties. Ons het baie lekker gebly en dit was 'n ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muller V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Bos op sy beste. Wonderlike ondervinding, het die diere wat kom groet saans baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bert K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Netjiese gastehuis. Die huis is modern met smaakvolle dekor. Alles wat nodig is, is byderhand in die kombuis (die een vrieskaslaai het bloed in gehad en die yskas self was aangepak met ys). Die beddegoed is eersteklas en die badkamer is ruim. Die buite area is netjies en die plonspoel is welkom vir die somer. Die braaiput is gerieflik naby (die braairooster kort aandag en die hoogteverstelling moet met bakstene gereguleer word). Allerlei diere het 'n draai kom maak - selfs 'n nagapie. Ons het slegs een dag gebly en wil na aanleiding van ander resensies 'n paar opmerkings maak: Die pad is werklik baie sleg vanaf die teerpad tot by die gastehuis - spoed van slegs 10 km/h word nie oordryf nie! Parkering - voertuigsekuriteit is onseker en daar is ook nie 'n afdak nie. Van die blinders voor die vensters werk steeds nie of is beskadig en van die ligte werk ook nie. Dit is nie privaat nie - daar word tans reg langs die gastehuis aan 'n dubbelverdieping gebou (en dis nog lank nie klaar nie) en van die werkers slaap op die perseel. Deur die loop van die dag is die bouery hoorbaar. Die werkers het laat middag heen en weer geloop om water by die lodge aan die anderkant van ons gastehuis te kry. Die oggend van ons vertrek is ons aan uitsers gure taalgebruik van die voorman blootgestel wat ontevrede met die werkers was - dit is iets waarvoor nie kan help nie, maar dit was ongelukkig deel van ons ervaring daar. Wat vir ons onaanvaarbaar was: Gaste word formeel aangesê om hul eie skottelgoed die dag van vertrek te was, die huis netjies op te ruim, die asbliksak te verwyder en 50 m ver in die pad af te dra tot by die kolleksiepunt. Indien dit nie gedoen word nie, word gaste beboet. En dan is daar 'n kollekte bottel vir fooitjies in die kombuis!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Michelle
Edjami Guesthouse
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee oor julle verblyf. Ons waardeer die positiewe opmerkings oor die dekor, kombuis, beddegoed, badkamer en die buite-area. Dit is vir ons belangrik dat gaste ’n gemaklike en netjiese ervaring het, en ons is bly dat julle dit so ervaar het. Ons neem kennis van die punte wat julle genoem het: Die vrieskas en yskas is ongelukkig ’n eenmalige probleem wat intussen opgelos is. Die braairooster en blinders word opgeknap en ligte word nagegaan. Ons besef die pad is rof – ongelukkig is dit ’n algemene uitdaging in Marloth Park en buite ons beheer, maar ons verstaan dit kan ongerieflik wees. Die bouwerk naby die perseel is tydelik en behoort nie ’n langtermyn-probleem te wees nie. Ons vra omverskoning vir die steurnisse. Rakende die huisreëls: ons vra gaste om die huis netjies te laat en basiese dinge soos die uitneem van vullis te help nakom. Dit help ons om die huis betyds en netjies gereed te kry vir die volgende gaste. Hierdie reël is duidelik gekommunikeer tydens bespreking en is standaardpraktyk by baie selfsorg-eenhede. Ons sal egter kyk hoe ons dit vriendeliker en makliker kan kommunikeer. Ons waardeer julle eerlike terugvoer, want dit help ons om te verbeter. Ons hoop julle sal weer in die toekoms kom kuier en ’n nog beter ervaring hê. Vriendelike groete Michelle Edjami Guest House

Linkie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik! Edjami cottage was wonderlik. Dis naby die rivier en ons kon afstap daarna toe om die diere te gaan kyk. Die werkers is vriendelik en behulpsaam. Alles was baie mooi skoon en die kombuis is goed toegerus. Ons seuns is 8 en 4 jaar oud en die "cottage" was perfek vir ons. Kom kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zama M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

My stay was great. My stay was wonderful, the house was clean and had everything that we would need for our stay. The beds were very comfortable. Except on our second night, someone broke the window of our bedroom and gained access in the night while we were sleeping and stole my husband's wallet and money and threw all the cards outside. The host was very helpful when we informed her and contacted the security, and they explained that this hasn't happened in years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Lekker gebly in pragtige verblyf. 'n Pragtige plekkie, met alle geriewe, baie smaakvol ingerig. Het lekker gebly, rustig in die bos. Net jammer daar was nie 'n afdak of beveiliging vir die motor nie. Die grondpaaie (strate) in Marloth Park is ook onbeskryflik swak en mens kan net teen minder as 10 km/h ry daar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ae81e4366691bc67829db9909de09971fa9aaea3e20734c3ac9c0a5d7407c64ed77d4ebe0c5c650a649570890be8b7724a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 3345 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.341225763187 31.811018338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang